Nooit is 'n lang, lang tyd

Nooit is 'n lang, lang tyd

Nooit is n lang lang tyd Drie vriendinne gaan hou saam vakansie langs die see En in n oogwink verander n jare lange standvastige vriendskap in n stormagtige moeras Daleen skraap eindelik die moed bymekaar om die waarheid omtr

  • Title: Nooit is 'n lang, lang tyd
  • Author: Anchien Troskie
  • ISBN: 9780795702778
  • Page: 216
  • Format: Paperback
  • Drie vriendinne gaan hou saam vakansie langs die see En in n oogwink verander n jare lange standvastige vriendskap in n stormagtige moeras.Daleen skraap eindelik die moed bymekaar om die waarheid omtrent haar en haar lover, Jan, se verhouding te vertel Amelia praat laat een aand haar mond verby oor haar affair met n getroude man en Karien Karien pak haar goed en gDrie vriendinne gaan hou saam vakansie langs die see En in n oogwink verander n jare lange standvastige vriendskap in n stormagtige moeras.Daleen skraap eindelik die moed bymekaar om die waarheid omtrent haar en haar lover, Jan, se verhouding te vertel Amelia praat laat een aand haar mond verby oor haar affair met n getroude man en Karien Karien pak haar goed en gaan vroeer terug huis toe.Want hoe kon haar twee, beste vriendinne haar soveel jare lank n rat voor die oe draai Dis n boek oor vriendskap, oor leuens, geheime, kinders, kilojoules en mans.

    • ✓ Nooit is 'n lang, lang tyd || ✓ PDF Read by ↠ Anchien Troskie
      216 Anchien Troskie
    • thumbnail Title: ✓ Nooit is 'n lang, lang tyd || ✓ PDF Read by ↠ Anchien Troskie
      Posted by:Anchien Troskie
      Published :2019-04-12T01:27:11+00:00

    780 Comment

    “Nooit is ń lang, lang tyd”, die verhaal van drie beste vriendinne (Daleen, Amelia en Karien), wat my eers glad nie vermaak het, toe later baie geïnteresseerd gehou het, nie.Hierdie verhaal het, vir my, ń baie plat en langdradige begin en, as gevolg hiervan, het dit my langer gevat om hierdie boek te voltooi, as wat dit my gevat het om ander boeke deur Anchien Troskie te voltooi.Die verhaal ontrafel gou nadat die vriendinne terug is vanaf hulle vakansie saam. Ons, as lesers, ervaar baie e [...]

    Leave a Reply

    Your email address will not be published. Required fields are marked *